Al het mens net geweet van
The Sopranos en dit nie gevolg nie, maak
The Many Saints of Newark steeds 'n puik film. Die periode en rolverdeling is getrou aan die reeks. Alles maak sin. Kyk gerus, en dan gaan jy waarskynlik die reeks wil kyk of selfs weer kyk. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment