Sjoe, die Suid Afrikaanse fliekbedryf is besig om terug te kom! En Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom is selfs ook op IMDB! Nie aldag dat dit gebeur met 'n Afrikaanse fliek nie. Dalk was ek net reg vir hierdie fliek, maar het dit vreeslik geniet. Die akteurs is almal puik, die milieu perfek, en die video grafika tegnieke uitstekend. Die grafika krulletjies wat groei uit Hanna se pen is baie verfrissend, ook die verbeeldingsvlugte. Die storielyn is gepas. Vrek, dit is 'n kompeterende fliek! Jammer, Jan, weer nie of jy dit daar in NZ gaan kan sien nie, sal dalk die DVD moet bestel. Saam met Bella op die bank.
Sunday, January 9, 2011
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom - 8/10
Labels:
Connoisseur materiaal,
Die moeite werd,
Gunsteling,
My taal,
Tjiekfliek
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Ek sal maar die DVD deur Kalahari probeer kry. Dit sal seker 'n rukkie neem voor hy uitkom, wat dink jy?
ReplyDeleteHi, dis Isabel hier. Hanna is reeds beskikbaar op Kalahari. :)
ReplyDeleteDie klankbaan is nogals koel!
ReplyDelete