Friday, January 27, 2023

cashback

Dra sy ouderdom goed
Op die ou einde n heel kykbare fliekie
Brits wat die verskil maak

Sunday, January 22, 2023

the wonder

Sterk vertolkings 
Ekonomiese landskap
Onrealistiese te moderne sekstoneel
Wanneer die cause vir die doel van die cause is en niks anders
Blindelings te bly glo in iets, gullubility 


Saturday, January 21, 2023

night of the 12th

Frans
Realistiese proseduraal
Gebaseer op ware gebeure 
Saai milieu, nie sexy speurders of mense of plekkie nie

the last of us

Loods episode taamlik flou
Herinner aan colony

playing god

Very low budget 
Ikykbaar

Sunday, January 15, 2023

the menu

Vermaak met n twist
Stylvolle milieu
Nie te skokkend of grusaam

Saturday, January 14, 2023

banshees

Swaar
Eksistensiële krisis
Beste rol ooit seker vir farrel
Landskap asemrowend dromerig

puss in boots the last wish

Ja ok maar nie beste

Sunday, January 8, 2023

the pale blue eye

Uitstaande fotografie 
Sterk vertolkings 
Mooiste koudste landskap 
Dialoog en teks soos poësie 
Kinkel in die einde 

Sunday, January 1, 2023

Tulsa King

Humoristies
Tong in die kies

marie antoinette series

Lyk te modern en minder skerp as the great

rubikon

Lyk net te amateuragtig

don't worry darling

Oordrewe vertolkings 
Te loud

white noise

Nee gits
Groot stukke gemis
Baie praat, makabere