
Nou ja, wel, hierdie is maar die gemiddelde
common garden variety tjiekfliek.
Watshaarnaampie sal seker hierdie tipe fliek tot nog na 'n hele paar gesigontrippelings doen. Dit kyk darem nie te sleg nie, en die twee meer snaakse stukke is nie te sleg nie.
Me Bullock lyk ook glad nie te selg vir haar ouderdom (45) nie, al keer sy soos 'n topkolwer vir haar wickets... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment