Book of Love is nie 'n te slegte drama nie, maar soos Bella reken, is dit minimalisties. Tog kykbaar en sonder veel aksie. Dit sal werk as 'n Sondagaand opsie. Mens gaan nou nie juis aan die storielyn herkou of dit veel onthou nie - dit skep nie noemenswaardige indrukke nie. Saam met Bella op die (see)bank by Winkelspruit.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment