Coworker Nicknames ....
-
*Coworker Nicknames*
Motion light - Only works when someone walks past.
Justin - Does just enough not to get fired.
007 - 0 motivation, 0 skills, 7 bath...
Saam met Anrich op die Perde Pad....
-
Het beide van ons amper 'n verkleurmannetjie raak gery. Dit is net na die
bult of onder deur die kragdrade.
Strava rit.
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Liefling is die eerste lekker Afrikaanse prent in 'n hele ruk, en nogals 'n musiekblyspel cum liefdesverhaal daarby! Het dit baie geniet, veral as gevolg van die hoe" skoot nostalgie. Saam met die hele familie in die teater.
No comments:
Post a Comment