Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Hmmm, ek is nie 'n roadie aanhanger nie, behalwe Thelma and Louise.... Hierdie een het sy snaakse oomblikke, maar dit was dalk te onder die belt vir my. Saam met Bella op die bank.
Het hierdie weer raakgeloop op DSTV terwyl ons (vir Anrich se tafeltennis by Maritzburg College) by Rawdons in Midlands was (19 Julie 2019), maar na sowat 30 minute die aftog geblaas, dit net nie die moeite en tyd werd nie.
No comments:
Post a Comment