
Wel, ek is nie 'n musical aanhanger nie, maar
Burlesque is heel kykbaar. Dit is nie vir my helemal so goed as
Chicago nie. Dit is seker ook nie 100% opreg musical nie.... Die stories is maar basies, maar die gevoel van die fliek baie goed. Kyk gerus as jy lus is vir ontspanning en mooi lywe... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment