Unknown is gebaseer op 'n
Franse boek, en begin heel goed. Teen die einde raak dit egter net te Hollywoods, en verloor dan so ietwat stoom. As hulle gehou het by die onderspeelde spanning tema, eerder as om aan skop en donder toe te gee, sou dit baie goed gewerk het. Kyk uit vir die uitnemende spel van
Frank Langella in die laaste tonele van die
Stasi amptenaar. Heel goed vir 'n Vrydagaand. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment