Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Hierdie fliek is nie eers op IMDB nie! Dit is 'n Kanadese tipe film op DSTV gewees. Moet maar nie kyk nie, 'n gewone verhaal met min om die lyf. Saam met Bella op die bank, in Bloemfontein terwyl op vakansie.
No comments:
Post a Comment