Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Kooperasiestories Seisoen 1, Episodes 1 tot 4 - 6/10
Kyk ek en Bella toe gisteraand weer die eerste episode van Kooperasiestories. Kan jy glo?! SAUK op sy beste.... Wat ook verassend is, is dat dit in Cullinan verfilm is?! Baie ou memories....
No comments:
Post a Comment