Het aanvanklik gedink hierdie gaan 'n lekker snaakse grap fliekie wees, maar dit is nie. Dit het 'n meer ernstige toon, en sal waarskynlik my twee manne verveel. Het dit oppad na Zurich gekyk LX 289.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago