Stolen is 'n gemiddelde fliekie oor twee moorde, 50 jaar uit mekaar. Heel kykbaar, en laat mens eers weer jou eie kinders ekstra oppas... Saam met Bella op die bank in Dullstroom, Dunkeld. Was daar vir die langnaweek einde Apr 2012.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment