Baie interessante
kykie na Freud en Jung. Die manne was waarlik intellektuele en het moderne sielkunde omskep in 'n geldmaakmasjien sonder dat hulle dit waarskynlik besef het. Baie goeie periode drama, goeie vertolkings, met waarlik mal episodes van
Sabina. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment