Despicable Me 2 3D is tegnies (en grafies) puik, maar ongelukkig nie so goed storielyn-gewys as die eerste nie. Dit is nog steeds vol lekker kinder humor, en tot 'n mate kykbaar vir die grootmense. Saam met die familie in die
3D Il Grande Teater van
Monte Cassino. En ongelukkig ook op die dag wat my ou skoolmaat, Jose, begrawe is. Hierdie een is aan jou opgedra, Jose.
No comments:
Post a Comment