The Art of Getting By is 'n heel aanvaarbare fliekie, en kan gerus deur laat laerskool volk gekyk word vir 'n lewenslessie of twee, oppad na die groter dinge van hoe"rskool. Beslis 'n tjiekfliek. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment