Pad na jou Hart is 'n redelik gemiddelde Afrikaanse tjiekfliekie. Dit is nie juis op die manne gemik nie, dus 'n ware tjiekfliek. Die lyn is heel eenvoudig, maar gebruik ons natuurskoon tot voordeel. Saam met Bella en Anrich in
The Grove se teater op 'n Saterdagaand 8h00! Franko en Dane het so ry of wat agter ons gesit...wie't nou kon dink ons begin weer op Saterdagaande fliek!
No comments:
Post a Comment