
Kyk, ek is nie 'n baie groot
Will Ferrell aanhanger nie, hy kan nogals erg irriterend raak. Maar ek dink
Everything Must Go is sekerlik een van sy beter films nog. Die fliek het hart, en laat mens voel vir die hoofrol se absolute laagtepunt in sy lewe... Kyk as jy wil seker maak jou probleme is nie so groot nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment