Sparks is 'n superheld film in die
Film Noir styl. Dit bied 'n vars alternatief vir die hoofstroom pulp waaraan fliekvlooie gewoond geraak het. Dit is dan ook alternatiewe helde wat nie altyd eens bewus is van hulle eie superkragte nie... Die fliek herinner sterk aan
Defendor, maar is ietwat minder fatalisties en tragies. Kyk gerus as jy lus is vir iets anders. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment