Draft Day is nogals nie sleg nie, veral omdat ou Kevin nog nie sedert Dances with Wolves weer iets skaflik kon maak nie. Eenvoudige lyn, maar tog met 'n lekker spanninglyn. Baie kykbaar, vir die hele familie, maar daar is tog 'n paar woorde wat pla. Saam met die familie op die bank.Sunday, August 31, 2014
Draft Day - 6/10
Draft Day is nogals nie sleg nie, veral omdat ou Kevin nog nie sedert Dances with Wolves weer iets skaflik kon maak nie. Eenvoudige lyn, maar tog met 'n lekker spanninglyn. Baie kykbaar, vir die hele familie, maar daar is tog 'n paar woorde wat pla. Saam met die familie op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment