Suurlemoen! is 'n baie ligte Afrikaanse fliekie, sekerlik op die jonger mark gerig. Dit is steeds kykbaar. Het dit saam met die families Le Roux en Stander by Kolonnade gekyk, as deel van Francois se verjaardag. Het daarna 'n draai by die nuwe
Toni's in Magalieskruin ook gemaak.
No comments:
Post a Comment