
Ek het nogals van
Ex Machina gehou, dit is 'n kuns-wetenskapfiskie film, met milieu ekonomie, maar steeds met mooi natuur rondom hiper-moderne verblyf. Nie geskik vir jongeres nie. Eintlik is hierdie maar nog 'n weergawe van
Mary Shelley se
Frankestein, maar die slag eerder as met fisiese krag, uitoorle^ die monster sy skepper met kunsmatige intelligensie. Lyk my almal maak gereed vir die "Singularity" (op Afrikaans
singulariteit?). Wel, as die slim robotte soos die in die fliek lyk kan mens seker nie kla nie... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment