
Kyk, ek is nie 'n groot fe^n van
Me Wilson nie, maar
hierdie fliekie wys 'n ander New York karakter, jonk, vinnig en verleidend. Die fliek is heel kykbaar met 'n paar snaakse tonele. Vir 'n Vrydagaand as jy moeg van die week is en nie baie wil dink nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment