Irrational Man is 'n gemiddelde
Woody Allen, met 'n interessante spanningslyn. Die vertolkings is 100% Allen-styl, en soos gewoonlik, 'n ssemrowende milieu, in hierdie geval, sensuele Newport. Die einde is ongelukkig voorspelbaar, maar daar is genoeg opsies sodat mens dalk die verkeerde einde voorspel. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment