X Company begin redelik, maar lyk op die ou einde nes 'n generiese span reeks, maar die slag in 'n tweede wereld oorlog milieu. Sal dit nog 'n kans of wat gee. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment