The Girl on the Train hou mens nogals vasgenael soos die waarheid stukkie vir stukkie onthul word. Verwag 'n kinkel aan die einde. Stadige, emosionele, sielkundige riller materiaal, maar met 'n ongemaklike realistiese gevoel. Saam met Bella op die bank.Thursday, January 19, 2017
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment