Killing Eve is tong-in-die-kies, met 'n raak rolverdeling. Al die Europese stede en areas maak mens groen van jaloesie, veral die gemak en styl waarmee hulle tussen die beweeg. Nie 'n lang reeks nie, so sal dit beslis kyk, tensy dit sepierig raak. Saam met Bella op die bank. Saturday, April 21, 2018
Killing Eve, Seisoen 1 - 8/10
Killing Eve is tong-in-die-kies, met 'n raak rolverdeling. Al die Europese stede en areas maak mens groen van jaloesie, veral die gemak en styl waarmee hulle tussen die beweeg. Nie 'n lang reeks nie, so sal dit beslis kyk, tensy dit sepierig raak. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment