
Anders as met
Seisoen 1 wat oor Einstein handel, voel
hierdie een so bietjie flouer, maar dan leer mens baie van die geskiedenis en oor Picasso. Ek is nou nie seker hoe akkuraat die reeks is nie, maar dit moes 'n opwindende tyd (en lewe) gewees het. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment