Submergence is 'n stadiger kuns tjiekfliekie, met asembenemende natuur tonele en 'n ou we^reldse hotel in Normandie". Daar is sterk teenoorstaande, maar tog soortgelyke omstandighede vir die twee partye, beide lewe en dood. Moet nie 'n Hollywood-einde verwag nie... Saam met Bella op die bank. Saturday, June 2, 2018
Submergence - 7/10
Submergence is 'n stadiger kuns tjiekfliekie, met asembenemende natuur tonele en 'n ou we^reldse hotel in Normandie". Daar is sterk teenoorstaande, maar tog soortgelyke omstandighede vir die twee partye, beide lewe en dood. Moet nie 'n Hollywood-einde verwag nie... Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment