
Daar was lanklaas 'n fliek met so lang titel as
The House with a Clock in Its Walls. Dit doen die repitasie tot 'n mate gestand met redelike humor, redelike fantasie, en 'n goeie rolverdeling. Maar die film bly redelik en volg net te veel gewone stappe, meganisties. Nie my gunsteling nie. Saam met Bella Franko en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment