Liewe Lisa is, nou, ja, wel, amateuragtig volgens Bella. Die rolverdeling en vertolkings is glad nie sterk genoeg nie. Ten minste is dit gedeeltelik in Stellenbosch geskiet. Bella het dit by
Capitol Cinema, Zambezi gesien terwyl ek en Franko
Alita: Battle Angel daar gekyk het.
No comments:
Post a Comment