Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Can You Ever Forgive Me? is ietwat saai, maar tog bindend genoeg om mens tot die einde te laat kyk. Die vertolkings is teksboek materiaal. 'n Meer eksentrieke, connoisseur fliek keuse. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment