The Little Drummer Girl lyk na 'n stewige minireeks. Het dit oppad terug van
Nanjing op KA 811 begin kyk, maar besluit om dit te los vir die huis saam met Bella. Die eerste episode skep 'n getroue periode drama konteks teen die agtergrond van historiese konteks. Lekker. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment