
Ek is seker ou
Willem Wikkelspies sou
Ophelia se storie dieselfde vertel het as hierdie splinter film van
Hamlet. Die rolverdeling is sterk en gepas, die milieu en periode voel so eg soos 'n Engelse roos met ryke kleure, klere en stelinkleding. Die verhaal is net kompleks genoeg om oortuigend te wees, met die verwagte tragedie elemente. Besliste conniosseur materiaal uit die boonste rakke. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment