Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Die grootste probleem met Father of Invention is waarskynlik die misleidende titel. Die fliek is nie te sleg nie, maar handel eerder oor 'n pa wat met sy verlede en hede stoei as oor uitvindings en kie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment