Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Rambo: Last Blood lyk maar net flou en laat mens nie voel om tyd en energie in die karakters te bele^ nie. Mens gee nie vir hulle lot om nie. Saam met Bella op die Bank, maar net vir sowat 15 tot 20 minute.
No comments:
Post a Comment