Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Ten spyte van die rolverdeling, is Trading Paint baie voorspelbaar, 'n uitmundende voorbeeld van film cliche's en net te sentimenteel. Is tog redelike Vrydagaand as jy pap is kykmateriaal. 'n Outomobiel tjiek se fliek. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment