
Dis nie dat
Penny Dreadful: City of Angels so sleg is nie, dit is 'n redelike gehalte produksie, met sterk vertolkings en interessante milieu. Dit is net dat mens nie vir die hoofkarakters omgee nie, en ook nie vir die raaiselagtige moorde nie. Sal eers verby hou met hierdie een. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment