Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
The Old Guard is redelike skop-skiet-en-donder materiaal met 'n korrekte verdeling en gepaste vertolkings. Die lyn bly kykbaar ten spyte van voorspelbaarheid en teenstydighede. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment