Gits, nee, dalk het
Next meer potensiaal, maar iets werk net nie. Dalk die swak hoofrol vertolking, die powere poging om 'n onderliggende onheil te skep of onoortuigende milieu - ek weet nie, maar gaan nie tyd hierin bele^ nie. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment