The Poison Rose is nie soos die fliekopsomming se^, noir nie. Die feit dat daar 'n eerstepersoonsverteller met 'n rokerige, krakerige stem is, maak dit nie so nie. Die fliekie is maar oor die algemeen saai en sonder voorval. Hou dalk eerder verby. Saam met Bella op die Bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment