Roepman is, dink ek naas Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, die beste Afrikaanse fliek in 'n laaang tyd. Die aandag aan detail van die periode is ook verbysterend vir 'n Suid Afrikaanse produksie. Dit wys die ouens kan as hulle moet. Die rolle word baie goed vertolk, en alhoewel die lyn so bietjie swaar is, is dit baie kykbaar. Saam met Bella op die bank.
Sunday, August 28, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment