Soul Surfer is een van daardie lekker-gevoel ware verhale wat nie te sleg vir die laat-laerskool bondel is nie. Dit raak so ietwat meganisties, maar het tog die belangrike lewenslessies in. Saam met die familie en die Standers in die teater.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment