Wel, as mens
Nommer 1 gesien het, is
hierdie dalk maar net nog presies dieselfde, net 'n ander plek & tyd. Die tema raak dalk nou holrug gery. Kyk gerus as jy baie breindood voel. Dit bly egter plek-plek maar steeds snaaks, breindood grappe en al. Op die vliegtuig van MUC na JNB (
Greding).
No comments:
Post a Comment