Lekkerrr, moderne kinder sprokies... Nou net daarmee begin maar dit lyk baie belowend. Once Upon a Time lyk so bietjie ligter, met heelwat intrige. Saam met Bella op die bank. Aag deksels, die reeks klaar gekyk! Was lekker kyk materiaal. Tweede seisoen word beplan, hoop dit gaan wys.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment