Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Tinker Tailor Soldier Spy het 'n baie komplekse storielyn, met baie fyn aandag aan detail van die era. Die vertolkings is almal uit die boonste rakke. Kyk gerus, maar wees gewaarsku, dit is nie 'n maklike kyk nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment