The Romantics is een van die verveligste tjiekflieks wat ek al in 'n lank ruk gesien het. Dit kom net nie aan die gang nie. Miskien mis ek die nuwe generasie van akteurs. Wetie, maar vermy dalk eerder. Gaap. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment