Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
The Watch is redelik snaaks, maar eintlik maar bietjie flou. Stiller was altyd vrek snaaks, maar deesdae werk sy gewone staar-gesig nie meer so goed as altyd nie. Paul is in die selfde klas, maar heelwat snaakser. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment