
Voor ek dit geweet het, het ek die heeltyd gewonder dat
Cloud Atlas eintlik Matrix Transcendent moes gewees het. G'n wonder, ook gemaak deur die een
Wachowski broer. Die film is baie lank, maar beweeg goed genoeg dat dit nie regtig pla nie. Lekker kyk wetenskapfiksie. Probeer gerus, maar moet nie te intellektuele fiksie verwag nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment