Delicacy, oftewel La délicatesse is 'n getroue Franse fliek met Engelse onderskrifte. Wel, daar is onderskrifte maar dit lyk asof 'n Sjinees dalk 'n hand daarin kon gehad het. Engrish-agtig. Ek was dalk so bietjie moeg vir hierdie oukie, so het 'n goeie paar uiltjies in die tweede helfte geknip. Soet storietjie. Saam met Bella op die bank. Sunday, June 2, 2013
Delicacy - 5/10
Delicacy, oftewel La délicatesse is 'n getroue Franse fliek met Engelse onderskrifte. Wel, daar is onderskrifte maar dit lyk asof 'n Sjinees dalk 'n hand daarin kon gehad het. Engrish-agtig. Ek was dalk so bietjie moeg vir hierdie oukie, so het 'n goeie paar uiltjies in die tweede helfte geknip. Soet storietjie. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment